Gaan nou huis toe asb. Ek wil slaap.
Tuesday, 9 August 2011
Huweliksverrykingsnaweek
Carien wonder of spek en eiers nie beter sou smaak nie.
Ds Gerhard aan die woord. Hy moes die bus vashou...
Monday, 8 August 2011
Huweliksverrykingsnaweek
Ek is maar 'n lui perd die tyd van die dag. Die res van die tyd is ek 'n luiperd.
Ek hou nie van die ou in die foto hierbo nie.
Huweliksverrykingsnaweek
Carolina glimlag vir dit wat in die bruin papier sak is. Markus probeer dit wegsteek.
Hannes en Marlize weet wat's in die sak.
Andre en Carlien is baie bly oor dit wat in die sak is.
Hennie en Christa weet nog nie van die sak nie.
Sonja weet ook wat is in die sak. Die ander helfte van hierdie foto is agter die kamera.
Huweliksverrykingsnaweek
Ek is wit...
en ek is swart.... so what?
Seekoeie is groter as buffels.
Dis nie 'n klein sagte enetjie nie, hy's lank plat en skerp aan die een kant.
Andre, Johan, Markus en Hans...toe word ons dors!!
Huweliksverrykingsnaweek
Deirdre, moet ek nog lank wag?
Hennie en Christa se 2de Honeymoon.
"This is my Happy Place"
Moenie bekommer nie Colette, jy sal vanaand kos kry.
Die saak staan so: Dis nie altyd moontlik om vir so baie mense so vinnig ontbyt te maak nie.
Begin stadig van voor af. Hoekom nie Hannes?
Ons bly net hier tot ons spek en eiers kry.
Dink jy ons sal dit maak Belinda?
Hahaha - ons sal skelm in die bus eet.
Adri het 'n vermoede......
Dink julle die Boeing is al oor?
Roomys vir ontbyt.... enige tyd!!
Ek stem saam.
My liewe roomys. Dink jy die Amerikaanse roomysmark gaan die krisis oorleef?
Kan ek dit nie maar elke dag doen nie?
Koer Koer.
Vertel my Swaer, dink jy ons gaan aandete kry?
Huweliksverrykingsnaweek
Daar's 'n voël op die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daar rond.
Daar's 'n kat op die tak en die tak in die boom en die boom in die gat en die gat in die grond en die groen gras groei daar rond......
Sunday, 7 August 2011
Huweliksverrykingsnaweek
Jeanne en Hannes wonder hoe gaan dit met die klein bobbejaantjies by die huis.
Hans wens die bokke op die wildsplaas wil so mooi stil staan.
Leon wonder wat kan sy nuwe kamera nog alles doen - Nee Leon, hy kan nie koffie maak nie.
Huweliksverrykingsnaweek
Die koning en sy vinniger vriend. Altwee moeg en lui na hulle die vorige dag onderskeidelik 'n Blou bul en 'n Blou Zebra (WP) opgevreet het.
Subscribe to:
Posts (Atom)