Carolina glimlag vir dit wat in die bruin papier sak is. Markus probeer dit wegsteek.
Hannes en Marlize weet wat's in die sak.
Andre en Carlien is baie bly oor dit wat in die sak is.
Hennie en Christa weet nog nie van die sak nie.
Sonja weet ook wat is in die sak. Die ander helfte van hierdie foto is agter die kamera.
No comments:
Post a Comment