Monday, 8 August 2011

Huweliksverrykingsnaweek

Deirdre, moet ek nog lank wag?

Hennie en Christa se 2de Honeymoon.

"This is my Happy Place"

Moenie bekommer nie Colette, jy sal vanaand kos kry.

Die saak staan so: Dis nie altyd moontlik om vir so baie mense so vinnig ontbyt te maak nie.

Begin stadig van voor af. Hoekom nie Hannes?

Ons bly net hier tot ons spek en eiers kry.

Dink jy ons sal dit maak Belinda?

Hahaha - ons sal skelm in die bus eet.

Adri het 'n vermoede......

Dink julle die Boeing is al oor?

Roomys vir ontbyt.... enige tyd!!

Ek stem saam.

My liewe roomys. Dink jy die Amerikaanse roomysmark gaan die krisis oorleef?

Kan ek dit nie maar elke dag doen nie?

Koer Koer.

Vertel my Swaer, dink jy ons gaan aandete kry?

No comments:

Post a Comment