Saturday, 6 August 2011

Huweliksverrykingsnaweek

Ons stop by Kaapschehoop en daar's pampoene op die dak. Gelukkig nie op die bus nie, daar's hulle binne in.

No comments:

Post a Comment